Ondrej Lenárd
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ondrej Lenárd (Gebore op 9 September 1942, Krompachy, Slowakye) is 'n Slowaakse dirigent. Hy was van 1977 tot 1990 hoofdirigent van die Tsjeggo-Slowaakse Radio-simfonieorkes, en vanaf 1991 tot 2001 ook hoofdirigent van die Slowaakse Filharmoniese Orkes waar sy konsertwerk uitvoerings van Ján Levoslav Bella se Wieland der Schmied ingesluit het.[1] Sy opnames sluit 'n Marco Polo uitgawe van die Simfonie No. 1 van Havergal Brian,[2] en 'n Naxos opname van die volledige musiek van die ballet, Neutkraker, van P. Tsjaikofski, in.[3]
Diskografie
wysig- Eugen Suchoň: Krútňava
- Antonín Dvořák: Simfonie No. 9 "Nuwe Wêreld" (1988, Gold Fidelity, Pacific Music Co., Ltd.)
- Pavol Habera: Svet lásku má (1996, Polygram)
- Pjotr Tsjaikofski: Swanemeer (1989 Naxos)
- Pjotr Tsjaikofski: Tsjeggo-Slowaakse Radio-simfonieorkes, Ondrej Lenárd – Simfonie No.6 "Pathétique" (Naxos)
Verwysings
wysig- ↑ Anderson, Robert, "Performance Reviews – Bella: Wieland der Schmied" (Desember 1993). The Musical Times, 134 (1810): bla. 721–723.
- ↑ Simpson, Robert, "Record Review - Havergal Brian; Symphony No. 1, 'The Gothic'" (September 1990). Tempo (New Ser.), 174: bls. 41–43.
- ↑ https://www.amazon.com/Tchaikovsky-Nutcracker-Complete-Glazunov-Sylphides/dp/B0000013OT/ref=sr_1_5?s=music&ie=UTF8&qid=1357006641&sr=1-5