Onkologie
Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker. 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem.[1] Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκος), wat "lomp" of "gewas" beteken; en die agtervoegsel -ologie, wat "studie van" beteken.[2]
Bron
wysig- Dokter in die huis, Dr Jan van Elfen, 1993 ISBN 0 624 03234 5
Verwysings
wysig- ↑ Maureen McCutcheon. Where Have My Eyebrows Gone?. Cengage Learning, 2001. ISBN 0766839346. Page 5.
- ↑ Types of Oncologists, American Society of Clinical Oncology (ASCO).
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Onkologie. |
- Comprehensive Cancer Information (Januarie 1980).<
- NCCN - Evidence-Based Cancer Guidelines, Oncology Drug Compendium, Oncology Continuing Medical Education. National Comprehensive Cancer Network.
- European Society for Medical Oncology | ESMO.