Oos-Europese Somertyd
Oos-Europese Somertyd is 'n tydsone wat drie ure voor Gekoördineerde Universele Tyd val, met ander woorde UTC+3. Meeste van Oos-Europa val in hierdie tydsone. Hierdie tydsone beslaan die gebied van 22,5° tot 37,5° oosterlengte.
blou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) Wes-Europese Somertyd (UTC+1) |
ligblou | Wes-Europese Tyd (UTC+0) |
rooi | Middel-Europese Tyd (UTC+1) Middel-Europese Somertyd (UTC+2) |
geel | Oos-Europese Tyd / Kaliningrad-tyd (UTC+2) |
beige | Oos-Europese Tyd (UTC+2) Oos-Europese Somertyd (UTC+3) |
groen | Moskoutyd (UTC+3) |
Lande
wysigDie lande wat Oos-Europese Somertyd in die somer gebruik is: