Opel Astra
Die Opel Astra is 'n klein gesinsmotor (C-segment in Europa) wat ontwerp en sedert 1991 deur die Duitse motorvervaardiger Opel vervaardig word.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Opel |
Produksie | 1991–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor (C-segment) |
Uitleg | Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Opel Kadett |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Vauxhall Astra Holden Astra Opel GTC (3dr) Vauxhall GTC Buick Excelle XT (China) |
Produksie | 2009–2015 (Opel) |
Montering | Volksrepubliek China: Shanghai (SAIC-GM) Duitsland: Rüsselsheim Pole: Gliwice Rusland: St. Petersburg Verenigde Koninkryk: Ellesmere Port |
Ontwerper | Uwe Müller[1] |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 3-deur luikrug-koepee (GTC) 5-deur luikrug 4-deur sedan 5-deur stasiewa |
Platform | Delta II platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | |
Ratkas | 5-gang handrat 6-gang handrat 6-gang outomatiese ratkas |
Lengte | 5-deur luikrug: 4 419 mm (174,0 in) 3-deur GTC: 4 466 mm (175,8 in) Sedan: 4 658 mm (183,4 in) Wa: 4 698 mm (185,0 in) |
Breedte | 1 814 mm (71,4 in) 3-deur GTC: 1 840 mm (72,4 in) |
Hoogte | 5-deur luikrug: 1 510 mm (59,4 in) 3-deur GTC: 1 482 mm (58,3 in) Sedan: 1 500 mm (59,1 in) Wa: 1 535 mm (60,4 in) |
Asafstand | 2 685 mm (105,7 in) 3-deur GTC: 2 695 mm (106,1 in) |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Buick Verano Chevrolet Cruze Opel Cascada Opel Zafira Vauxhall Astra |
Dit dra die embleem Opel Astra in die Verenigde Koninkryk en Buick Excelle XT in China. Die Holden Astra is gestaak in Australië en Nieu-Seeland in 2009 as gevolg van 'n wisselkoers wat die motor onmededingend gemaak het in uitvoermarkte, en is vervang deur die Holden Cruze. Op 1 Mei 2014 het Opel aangekondig dat die Astra GTC en Astra OPC met Holdenkentekens na Australië en Nieu-Seeland uitgevoer sou word.
Die Astra word steeds in Duitsland, die Verenigde Koninkryk, Rusland en Pole gebou.
Verwysings
- ↑ "Opel Astra: design story" (in Engels). Car Body Design. 23 Junie 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 14 November 2012.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |