Opel Tigra
Die Opel Tigra is 'n sportmotortjie ontwerp en vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Opel.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Opel |
Produksie | 1994–2000 2004–2009 |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Sportmotor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Tigra A (1994–2000)
wysigOorsig | |
---|---|
Ook genoem | Chevrolet Tigra Vauxhall Tigra |
Produksie | 1994–2000 |
Montering | Zaragoza, Spanje |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 2-deur koepee |
Platform | GM4200 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.4 L GM Ecotec X14XE I4 (petrol) 1.6 L GM Ecotec X16XE I4 (petrol) |
Ratkas | 4-gang outomaties 5-gang handrat |
Lengte | 3922 mm |
Breedte | 1604 mm |
Hoogte | 1340 mm |
Massa | 980-1075 |
Asafstand | 2429 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Opel Corsa B |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |