Openbare maatskappy
Openbare maatskappye is normaalweg op 'n aandelemark genoteer en kry die afkorting "Bpk." na die naam van die maatskappy. Privaat maatskappye kry die afkorting "(Edms.) Bpk."[1]
Dit kom ooreen met die Britse “Public Limited Company (plc)” en die Duitse "Aktiengesellschaft (AG)", maar verskillende wette is in verskillende lande van toepassing.
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie" (PDF). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 5 September 2014. Besoek op 24 Januarie 2012.