Ouderkerk aan den IJssel

Ouderkerk aan den IJssel is 'n dorpie in die Krimpenerwaard munisipaliteit, in die Zuid-Holland provinsie van Nederland. Dit id geleë langs die Hollandse IJssel-rivier, en het 'n bevolking van meer as 4000 mense.

Ouderkerk aan den IJssel.jpg