P.R. Anderson
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
P.R. Anderson is 'n Suid-Afrikaanse digter en akademikus wat aan die Engels-departement van die Universiteit van Kaapstad verbonde is. Sy werk, Foundling's Island, wat op die vernietiging van die natuur fokus, is in 2003 met die Sanlam Literêre Prys bekroon.[1] Hy deel die prys met Finuala Dowling.[2]
P.R. Anderson | |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Digter, akademikus |
Bekend vir | Poësie |
Werke
wysig- On Photographs at War: Images of the South African 6th Armored Division in Italy 1944–1945, Safundi, volume 15, uitgawe 2-3, Julie 2014
- Foundling's Island, 2007, ISBN 978-1-920218-03-4
- The Fish River Bush and the Place of History, South African Historical Journal, Volume 53, uitgawe 1, Januarie 2005
- In the Country of the Heart: Love Poems from South Africa, 2005, ISBN 978-1-919931-56-2
Verwysings
wysig- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ 3 digters kry Sanlam se literêre pryse Geargiveer 16 Januarie 2016 op Wayback Machine, Beeld, 4 Julie 2003