P.S. Dreyer
Petrus Secundus (P.S.) Dreyer (1921-1999) was 'n bekende Pretoriase filosoof en teoloog.
Publikasies
wysigVan Dreyer se publikasies sluit in:
- Die problematiek van die geesteswetenskappe (1952)
- Die godsdienskritiek van L. Feuerbach en K. Marx (1954)
- Oorsaaklikheid en vrijheid (1957)
- Geskiedenis en openbaring: 'n kritiese studie van die beskouing van Arnold J. Toynbee (Proefskrif Pretoria) (1958)
- Die moontlikheid van filosofiese kommunikasie (1967)