Pretoria Portland Cement, ook bekend as PPC, is 'n maatskappy wat sement vervaardig en naby Pretoria geleë is. Die maatskappy is reeds in 1888 gestig deur 'n Duitse sakeman, Edouard Lippert, en was aanvanklik bekend as Eerste Cement Fabrieken Beperkt. Gedurende 1902 is die naam verander na The First Portland Cement Company. Die maatskappy betaal nog sedert 1908 getrou elke jaar 'n dividend aan sy aandeelhouers.

Pretoria Portland Cement Company
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1892
Hoofkantoor naby Pretoria, GautengSuid-Afrika
Inkomste$873 miljoen (2010)
Werknemers3 097 (2013)
Webwerfppc.co.za
  • PPC-argief klink alte bekend Rapport. 14 Oktober 2012

Eksterne skakels

wysig