PSG
PSG is 'n Suid-Afrikaanse finansiëledienstemaatskappy wat in 1998 gestig is en benewens Suid-Afrika ook in Namibië en Mauritius handel dryf.[1] Die HUB is Francois Gouws en die voorsitter van die raad van direkteure is Willem Theron.[2]
Verwysings
wysig- ↑ "About Us" (Webartikel) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2019. Besoek op 21 Mei 2017.
- ↑ Integrated Report For The Year Ended 29 February 2016 (PDF). URL besoek op 2017-05-21.
Eksterne skakels
wysig- (en) Amptelike webwerf