Pahat-Moab
In die boek van Nehemia (Neh 7: 11) van die Ou Testament van die Bybel word die Kinders van Pahat-Moab genoem.
Hulle is deel van die name in die geslagslys van die persone wat saam met Serubbabel uit die ballingskap in Babel teruggekeer het.
Literatuur
wysig- Die Bybel (1953-Vertaling)
- Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1