Palù del Fersina

gemeenskap in Italië

Palù del Fersina (Mocheno: Palai/Palae en Bersntol, Duits: Palai im Fersental) is 'n gemeenskap (munisipaliteit) in Trentino in die Noord- Italiaanse streek Trentino-Alto Adige/Südtirol, geleë ongeveer 20 kilometer (12 myl) noordoos van Trento. Op 31 Desember 2004 het dit 'n bevolking van 183 gehad en 'n oppervlakte van 16.7 vierkante kilometer (6.4 vierkante myle)[1]

Palù del Fersina munisipaliteit

Palù del Fersina grens aan die volgende munisipaliteite: Bedollo, Telve, Baselga di Pinè, Telve di Sopra, Sant'Orsola Terme, Fierozzo en Torcegno.

In die sensus van 2001 het 184 inwoners vanuit 195 (94,4%) hulself tot behorende aan die Mócheno-taalgroep verklaar. [2]

Demografiese evolusie wysig

Verwysings wysig

  1. All demographics and other statistics: Italian statistical institute Istat.
  2. "Tav. I.5 - Appartenenza alla popolazione di lingua ladina, mochena e cimbra, per comune di area di residenza (Censimento 2001)" (PDF). Annuario Statistico 2006 (in Italiaans). Autonomous Province of Trento. 2007. Besoek op 12 Mei 2011.