Pantoteensuur
chemiese verbinding
Pantoteensuur | |
---|---|
Chemie | |
Chemiese formule | C9H17NO5 |
Molêre massa | 219.23 g/mol |
Voorkoms | |
Oplosbaarheid | |
CAS registernommer | 79-83-4 R |
Pantoteensuur ook genaamd vitamien B5 is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Dit is deur Roger Williams ontdek in 1933.[1]
Pantoteensuur is 'n essensiële nutrient vir meeste diere, wat dit benodig om koënsiem-A te sintetiseer asook proteïene, koolhidrate en vette te metaboliseer.
Verwysings
wysig- ↑ Richards, Oscar W. (1938). "The Stimulation of Yeast Proliferation By Pantothenic Acid" (PDF). Journal of Biological Chemistry. 113 (2): 531–536.