Pantsula
energieke dans wat in die 1950's in die Suid-Afrikaanse "townships" ontstaan het
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pantsula is 'n energieke dans wat in die 1950's in die Suid-Afrikaanse "townships" ontstaan het. Dit verteenwoordig 'n lewenswyse, kleredrag en manier van praat (tsotsitaal) wat township-kultuur verteenwoordig.