Papajaklits (kleur)
#FFEFD5 |
Papajaklits is 'n vaal-oranje kleur, dit stel die kleur voor wat verkry word as verpulpte papajas met vanielje roomys, geklopte room of jogurt gemeng word.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word Papajaklits as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFEFD5 |
RGB-kleurmodel | (255, 239, 213) |
CMYK | (0, 0, 50, 100) |
HSV | (37°, 16%, 100%) |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |