Parkwood
Parkwoord is 'n eksklusiewe, boomryke voorstad van Johannesburg, sowat 5 km noord van die stadsaal.
Parkwood | |
---|---|
Koördinate: 26°09′25″S 28°02′20″O / 26.15694°S 28.03889°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Hoofplek | Johannesburg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,31 km2 (0,51 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 561 |
• Digtheid | 1 955/km2 (5 060/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 61,8% |
• Indiërs/Asiërs | 5,5% |
• Bruin mense | 2,4% |
• Swart mense | 29,1% |
• Ander | 1,2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 66,9% |
• Afrikaans | 8,4% |
• Zoeloe | 6,6% |
• Noord-Sotho | 3,3% |
• Ander | 15,8% |
Parkwood is noord van die Dieretuinpark weerskante van Jan Smutsrylaan geleë. Die eerste huis in die voorstad is in 1901 gebou. Uitbreiding 1 is aangelê op die plaas Braamfontein No. 11 en op 25 Februarie 1959 geproklameer, op grond wat vroeër deel gevorm het van Sachsenwald (Saxonwold).
Bron
wysig- (en) Potgieter, D.J. (ed.) 1973. Standard Encyclopaedia of Southern Africa, volume 8. Cape Town: Nasionale Opvoedkundige Uitgewery (Nasou).
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Parkwood". Sensus 2011.