The Parlotones
(Aangestuur vanaf Parlotones)
The Parlotones is 'n Suid-Afrikaanse popgroep wat in Johannesburg gebaseer is. Die groep sing hoofsaaklik in Engels, maar is bekend vir hulle Afrikaanse vertolking van Lisa se klavier.
The Parlotones | |
---|---|
Die Parlotones in 2011 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Johannesburg, Suid-Afrika |
Genres | Pop |
Jare aktief | 1998 — hede |
Etikette | Universal Records |
Webwerf | www.parlotones.co.za |
Lede | Kahn Morbee Neil Pauw Glenn Hodgson Paul Hodgson |
Groeplede
wysigDie groep bestaan uit Glen Hodgson (baskitaar, klavier, ondersteunende sang), (hoof kitaar, sleutelbord), Kahn Morbee (hoofsanger, ritmiese kitaar) en Neil Pauw (dromme).
-
Kahn Morbee (2010)
-
Neil Pauw (2010)
-
Paul Hodgson (2010)
-
Glenn Hodgson (2010)
Diskografie
wysigAlbums
wysig- Episoda (2003)
- Radiocontrolledrobot (2005)
- Radiocontrolledrobot (2007, internasionale vrystelling)
- A World Next Door to Yours (2007)
- Unplugged (CD+DVD Live at the Emperors Palace) (2008, CD en DVD, regstreeks by Emperor's Palace)
- Videocontrolledrobot (CD+DVD video compilation) (2008, CD en DVD, videoversameling)
- Stardust Galaxies (2009)
- Eavesdropping on the Songs of Whales (2011)
- Journey Through the Shadows (2012)
- Stand Like Giants (2013)
- Antiques & Artefacts (2015)
EP's
wysig- Superstars
- Borderline Patrol (2004)
- Dragonflies & Astronauts (2005)
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf (en)
- MySpace-profiel (en)