Parysberg-windmeul

(Aangestuur vanaf Parys Berg Windmeul)
Parysberg-windmeul
windmeul
Datum van stigting of ontstaan1878Wysig
LandVerenigde KoninkrykWysig
Geleë in administratiewe eenheidAmlwch CommunityWysig
Historiese gebiedAngleseyWysig
LiggingAmlwchWysig
Geografiese ligging53°23′18″N 4°20′33″WWysig
ErfenisbenamingGrade II listed buildingWysig
Map

Parysberg-windmeul is 'n Graad II gelyste gebou geleë op die hoogste punt van Parysberg naby Amlwch, Anglesey, en is kilometers ver sigbaar.[1]

Die windmeul, wat in 1878 gebou is, is voorheen gebruik om water uit die kopermyn op Parysberg te pomp. Teen 1929 was dit egter net 'n dop van 'n gebou.[2]

Verwysings

wysig