Patrice O'Neal
Patrice Malcolm O'Neal (7 Desember 1969 – 29 November 2011) was 'n Amerikaanse komediant, skerpskertser en akteur. Hy het groot geword in Boston en 'n belangstelling vir skerpskertsery op 'n jong ouderdom ontwikkel.[1][2]
Patrice O'Neal | |
---|---|
O'Neal in 2006 | |
Gebore | Patrice Malcolm O'Neal 7 Desember 1969 New York, Verenigde State |
Sterf | 29 November 2011 (op 41) New Jersey, Verenigde State |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Komediant en akteur |
Webwerf | www |
Vroeë lewe
wysigPatrice Malcolm O'Neal was gebore op 7 Desember 1969 in New York.[3]
Loopbaan
wysigO'Neal het vir die eerste keer opgetree in Oktober 1992 in Boston.[4]
Oorlede
wysigO'Neal is gediagnoseer met tipe 2-diabetes op die ouderdom 23, 'n toestand wat sy ma ook gehad het. O'Neal het egter nie mediese advies gevolg nie en het dosisse medikasie oorgeslaan en 'n dieet aangeneem wat nie vir diabete aanbeveel is nie.[5][6] Teen die einde van sy lewe het O'Neal probeer om sy gesondheid te verbeter deur 'n vegan dieet aan te neem, sap te maak en sy inname van ongesonde kos te verminder, maar hy kon steeds nie gewig verloor nie.[7]
Op 29 November 2011 is O'Neal dood aan komplikasies van sy beroerte. Hy was 41 jaar oud.[8]
Diskografie
wysigFilmografie
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
1997 | Apartment 2F | Komediant | |
2002 | The Colin Quinn Show | ||
2002 | Contest Searchlight | Homself | |
2002 | Chappelle's Show | Pit Bull | 2 episodes |
2002–2004 | Tough Crowd With Colin Quinn | Homself | |
2003 | Yes, Dear | Insleepvoertuig bestuurder | 1 episode |
2003 | Ed | Andre Stangel | |
2003 | Arrested Development | T-Bone | 1 episode |
2004 | The Jury | Adam Walker | Herhalende karakter |
2004 | Shorties Watchin' Shorties | Baba Patrice | Voice |
2005 | One Night Stand | Homself | |
2004–2006 | O'Grady | Harold | Stem |
2005–2007 | The Office | Lonny | 3 episodes |
2006 | Web Junk 20 | Gasheer | 2 seisoene |
2008 | Assy McGee | Blinde Anthony | Stem |
2008 | Z Rock | Verhoog bestuurder | Gas |
2011 | The Roast of Charlie Sheen | Homself | Laaste televisie rol |
Film
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2002 | 25th Hour | Khari | |
2003 | Head of State | Warren | |
2003 | In the Cut | Hector | |
2006 | Scary Movie 4 | Rasheed | |
2010 | Furry Vengeance | Gus | |
2011 | Elephant in the Room | Homself | |
2012 | Nature Calls | Mr. Caldwell | Laaste film |
Verwysings
wysig- ↑ Weiner, Jonah (16 Februarie 2012). "Death of a Stand-Up" (PDF). Rolling Stone. No. 1150. pp. 47–49. Besoek op 26 April 2017.
- ↑ "50 Best Stand-Up Comics of All Time". Rollingstone.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Junie 2018. Besoek op 20 April 2017.
- ↑ LeBlanc, Adrian Nicole (13 Mei 2012). "The Comedian Comedians Were Afraid Of". New York Magazine (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 28 April 2013.
- ↑ "Patrice O'Neal Online" (in Engels). Patriceoneal.com. 19 Februarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Oktober 2012. Besoek op 12 Augustus 2013.
- ↑ JP DelaCuesta (29 November 2011). "Comedian Patrice O'Neal Dead at 41 Following Stroke and Battle With Diabetes" (in Engels). AllHipHop.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Augustus 2017. Besoek op 1 Desember 2011.
- ↑ Butler, Carolyn (Oktober 2011). Comedian Patrice O'Neal: A Final Interview. Diabetes Forecast. URL besoek op November 29, 2012.
- ↑ Butler, Carolyn (Desember 2011). "Comedian Patrice O'Neal: A Final Interview". Diabetes Forecast (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Augustus 2018. Besoek op 20 Mei 2017.
- ↑ Hartsell, Carol (29 November 2011). "Patrice O'Neal Dead: Comedian Dies At 41 Following Diabetes Battle, Stroke". The Huffington Post.
- ↑ Patrick, Bromley. "Patrice O'Neal Mr. P album review" (in Engels). The Spit Take. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op 11 April 2013.
- ↑ Berkowitz, Daniel. "Patrice O'Neal Better than You single review" (in Engels). The Spit Take. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Februarie 2020. Besoek op 11 April 2013.
- ↑ Comedy Central Partners With All Things Comedy For Patrice O’Neal Documentary