Paul Antony-Barber

Britse akteur

Paul Antony-Barber is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent V for Vendetta (2005) en in die televisiereekse House of Anubis (2011) en Home Fires (2015).

Paul Antony-Barber
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1978–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2005: V for Vendetta
  • 2018: Sarah's War
  • The Power

TelevisiereekseWysig

  • 2011: House of Anubis
  • 2015: Home Fires
  • 2017: Striking Out

TelevisierolprenteWysig

  • 1984: Benefit of the Doubt
  • 2018: Albert: The Power Behind Victoria

Eksterne skakelsWysig