Paul Burke (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Burke (21 Julie 1926 – 13 September 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Valley of the Dolls (1967) en The Thomas Crown Affair (1968), en in die televisiereekse Naked City (1958) en Santa Barbara (1984).
Paul Burke | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | From first marriage: Paula Burke Lopez Paul Brian Burke Dina Burke Shawkat Stepson: Karl Steiner (died 1989) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1951–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: The Disembodied
- 1964: Della
- 1967: Valley of the Dolls
- 1968: The Thomas Crown Affair
- 1969: Daddy's Gone A-Hunting
- 1969: Once You Kiss a Stranger...
- 1970: Maharlika
- 1975: Psychic Killer
Televisiereekse
wysig- 1956: Noah's Ark
- 1957: Harbormaster
- 1958: Naked City
- 1959: Five Fingers
- 1964: 12 O'Clock High
- 1973: Shaft
- 1978: Sam
- 1984: Santa Barbara
- 1986: Hot Shots
Televisierolprente
wysig- 1970: Crowhaven Farm
- 1973: Crime Club
- 1984: The Red-Light Sting
Video's
wysig- 2006: Gotta Get Off This Merry Go Round: Sex, Dolls and Showtunes