Paul Cronin (8 Julie 1938 – 13 September 2019) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Matlock Police (1971), Solo One (1975), en The Sullivans (1976).

Paul Cronin
Gebore(1938-07-08)8 Julie 1938
Sterf13 September 2019 (op 81)
NasionaliteitAustralies
BeroepAkteur
Kinders4

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 1971: Matlock Police
  • 1975: Solo One
  • 1976: The Sullivans

TelevisierolprenteWysig

  • 1984: Matthew and Son

Eksterne skakelsWysig