Paul Harvey (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Harvey (10 September 1882 – 5 Desember 1955) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Slight Case of Murder (1938), High Sierra (1941), Spellbound (1945), en Calamity Jane (1953).
Paul Harvey | |
Geboorte | 10 September 1882 |
---|---|
Sterfte | 5 Desember 1955 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1915: The Pearl of the Antilles
- 1918: Men Who Have Made Love to Me
- 1929: The Awful Truth
- 1933: Advice to the Forlorn
- 1934: Charlie Chan's Courage
- 1934: Handy Andy
- 1936: August Week End
- 1938: A Slight Case of Murder
- 1940: High School
- 1941: High Sierra
- 1941: Mr. District Attorney in the Carter Case
- 1943: Mystery Broadcast
- 1944: Jamboree
- 1944: Thoroughbreds
- 1945: Spellbound
- 1949: Duke of Chicago
- 1951: Thunder in God's Country
- 1953: Calamity Jane