Paul Mescal
Ierse akteur
Paul Colm Michael Mescal (gebore 2 Februarie 1996) is 'n Ierse akteur. Mescal het bekendheid verwerf met sy rol in die minireeks Normal People (2020), wat hom 'n BAFTA TV-toekenning en 'n nominasie vir 'n Primetime Emmy-toekenning besorg het.
Paul Mescal | |
Paul Mescal (2021)
| |
Geboortenaam | Paul Colm Michael Mescal |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1996 |
Nasionaliteit | Iers |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2017–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mescal het uitgebrei na rolprente met rolle in die sielkundige-dramas The Lost Daughter (2021) en God's Creatures (2022).
Filmografie
wysig† | Dui films aan wat nog nie vrygestel is nie |
Rolprente
wysigJaar | Titel | Rol | Notas | Ver. |
---|---|---|---|---|
2020 | Drifting | Cian | Kort-film | [1] |
2021 | The Lost Daughter | Will | [2] | |
2022 | God's Creatures | Brian O'Hara | [3] | |
Aftersun | Calum Paterson | [3] | ||
Carmen | Aidan | [4] | ||
2023 | All of Us Strangers | Harry | [5] | |
Foe | Junior | [6] | ||
2024 | Who is Sabato De Sarno? A Gucci Story | Narrator | Dokumentêre kort-film | [7] |
Gladiator II † | Lucius Verus | Na-produksie | [8] | |
MNAW | The History of Sound † | Lionel | Na-produksie | [9] |
Hamnet † | William Shakespeare | Nog besig met verfilming | [10] | |
Merrily We Roll Along † | Franklin Shepard | Nog besig met verfilming | [11] |
Televisie
wysigJaar | Titel | Rol | Notas | Ver. |
---|---|---|---|---|
2020 | Normal People | Connell Waldron | Mini-reeks | [12] |
The Deceived | Seán McKeogh | Mini-reeks | [13] |
Verwysings
wysig- ↑ "Granard film to feature in Galway Film Fleadh". The Anglo-Celt. 8 Julie 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2021. Besoek op 4 November 2020.
- ↑ Galuppo, Mia (28 Augustus 2020). "Normal People Breakout Paul Mescal Joins Maggie Gyllenhaal Directorial Debut The Lost Daughter". The Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Augustus 2020. Besoek op 28 Augustus 2020.
- ↑ 3,0 3,1 Seth, Radhika (23 Mei 2022). "Paul Mescal is Taking Cannes by Storm". British Vogue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2022. Besoek op 25 Mei 2022.
- ↑ Lambert, Harper (1 Februarie 2023). "Carmen Starring Paul Mescal and Melissa Barrera Gets Theatrical Release From Sony Pictures Classics". TheWrap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2023. Besoek op 3 Februarie 2023.
- ↑ Rooney, David (31 Augustus 2023). "All of Us Strangers Release Date Set for December". The Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2023. Besoek op 31 Augustus 2023.
- ↑ D'Alessandro, Anthony (15 Augustus 2023). "Foe Release Date: Saoirse Ronan-Paul Mescal Sci-Fi Film Due In Fall Via Amazon". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2023. Besoek op 16 Augustus 2023.
- ↑ "12 Things I Learned From Gucci's Sabato De Sarno Documentary". Vogue. 20 Maart 2024. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2024. Besoek op 21 Maart 2024.
- ↑ Kroll, Justin (6 Januarie 2023). "Paul Mescal To Star In Ridley Scott's 'Gladiator' Sequel For Paramount". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2023. Besoek op 6 Januarie 2023.
- ↑ Damshenas, Sam. "The History of Sound director says Paul Mescal and Josh O'Connor are "on fire" in gay drama". Gay Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2024. Besoek op 6 Maart 2024.
- ↑ Seth, Radhika (26 Januarie 2024). ""I Want More Stability": Paul Mescal On All Of Us Strangers, Hamnet And His In/Out List For 2024". British Vogue. Besoek op 26 Januarie 2024.
- ↑ Sneider, Jeff (9 Januarie 2023). "Exclusive: Paul Mescal Replaces Blake Jenner in Richard Linklater's 20-Year Movie Merrily We Roll Along". AboveTheLine. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2023. Besoek op 9 Januarie 2023.
- ↑ Goldsbrough, Susannah (22 April 2020). "Normal People, first-look review: a riveting romance for the millennial age". The Daily Telegraph. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Januarie 2021. Besoek op 28 Augustus 2020.
Normal People arrives as a boxset on BBC Three on April 26.
- ↑ Carr, Flora (4 Augustus 2020). "The Deceived's creators: 'There was a buzz about Paul Mescal – but no one predicted this'". Radio Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Augustus 2020. Besoek op 12 Augustus 2020.