Paul Sorensen
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Sorensen (16 Februarie 1926 – 17 Julie 2008) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hang 'Em High (1968) en Star Trek III: The Search for Spock (1984), en in die televisiereekse Charlie's Angels (1976) en Dallas (1978).
Paul Sorensen | |
Geboorte | 16 Februarie 1926 |
---|---|
Sterfte | 17 Julie 2008 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Twee seuns the youngest David Sorenson worked behind the scenes in the movie studios en the older brother a minister. . |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: The Steel Claw
- 1968: Hang 'Em High
- 1984: Star Trek III: The Search for Spock
Televisiereekse
wysig- 1965: Honey West
- 1974: Chopper One
- 1976: Charlie's Angels
- 1978: Dallas
Video's
wysig- 1989: Don't Say Yes When You Really Mean No!