Paul Stevens (akteur)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Stevens (17 Januarie 1921 – 4 Junie 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Mask (1961), Patton (1970), en Battle for the Planet of the Apes (1973), en in die televisiereeks Mission: Impossible (1966).
Paul Stevens | |
Geboorte | 17 Januarie 1921 |
---|---|
Sterfte | 4 Junie 1986 (op 65) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1961: The Mask
- 1970: Patton
- 1972: Melinda
- 1973: Battle for the Planet of the Apes
Televisiereekse
wysig- 1965: The Nurses
- 1966: Mission: Impossible
Televisierolprente
wysig- 1961: Drama Into Opera: Oedipus Rex
- 1965: Hercules and the Princess of Troy