Paulina Chávez
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paulina F. Chávez (gebore 22 Mei 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereekse The Expanding Universe of Ashley Garcia (2020).[1]
Paulina Chávez | |
Paulina Chávez (2024)
| |
Geboorte | 2002 (22–23 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Vroeë lewe
wysigSy is gebore op 22 Mei 2002 in El Paso, Texas en het groot geword in San Antonio.[2][3][4] Haar ouers is van Meksiko waar haar familie van Ciudad Juárez afkomstig is.[5] Op die ouderdom van 7 het sy ingeskryf vir dramaklasse by haar laerskool in San Antonio waar haar ma gewerk het.[5] Sy is later ingeskryf vir lesse by toneelspel-afrigter Cathryn Sullivan.[5]
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2023: The Long Game
- 2024: The Casagrandes Movie
- 2025: Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Road Trip
Televisiereekse
wysig- 2020: The Expanding Universe of Ashley Garcia
- 2022: Fate: The Winx Saga
- 2024: Landman
Verwysings
wysig- ↑ Guzman, Rene A. (13 September 2022). "San Antonio actress Paulina Chávez returns to Netflix Friday in new season of 'Fate: The Winx Saga'". San Antonio Express-News. Besoek op 17 Julie 2023.
- ↑ Alonzo, Raul; Cabrera, Kristen (29 September 2022). "Texas actress Paulina Chávez finds her voice on the big and small screen". Texas Standard. Besoek op 17 Julie 2023.
- ↑ Drysdale, Jennifer (10 Februarie 2020). "How Eva Longoria Has Inspired Rising Actress Paulina Chávez to Pursue Her Dreams (Exclusive)". Entertainment Tonight. Besoek op 17 Julie 2023.
- ↑ "Texas actress Paulina Chávez finds her voice on the big and small screen". KUT Radio, Austin's NPR Station (in Engels). 30 September 2022. Besoek op 16 September 2023.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 "Texas actress Paulina Chávez finds her voice on the big and small screen". KUT.org. Besoek op 20 November 2024.