Pauline Moore (14 Junie 1914 – 7 Desember 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Days of Jesse James (1939), Young Mr. Lincoln (1939), The Three Musketeers (1939), en Colorado (1940).
Pauline Moore
|
|
Geboortenaam
|
Pauline Joless Love
|
Geboorte
|
(1914-06-14)14 Junie 1914
|
Sterfte
|
7 Desember 2001 (op 87)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
3
|
Beroep(e)
|
Aktrise
|
Aktiewe jare
|
1931–58
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
- 1937: Charlie Chan at the Olympics
- 1937: Wild and Woolly
- 1938: Passport Husband
- 1939: Days of Jesse James
- 1939: Young Mr. Lincoln
- 1939: The Three Musketeers
- 1939: The Arizona Wildcat
- 1939: Charlie Chan at Treasure Island
- 1940: Colorado
- 1940: The Trail Blazers
- 1940: Young Buffalo Bill
- 1941: Double Cross
- 1941: King of the Texas Rangers