Pavlodar (Kasaks: Павлодар) is 'n stad in Kasakstan. Pavlodar word meestal bewoon deur etniese Russe, Kasakke, Oekraïners, Duitsers en Tatare.

Павлодар
Pavlodar

[[Lêer:|200px]]
Moskee in Pavlodar.
Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewes Pavlodar
 Koördinate 52°18′56″N 76°57′23″O / 52.3156°N 76.9564°O / 52.3156; 76.9564
 Stigting 1720
 Oppervlakte:  
 - Totaal 400 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (2015) 353 930[1]
 - Bevolkingsdigtheid 798.5/vk km
 Tydsone UTC +6
 Amptelike webwerf http://akimat-pvl.gov.kz/

Verwysings

wysig
  1. Город Павлодар Geargiveer 16 April 2015 op Wayback Machine Департамент статистики Павлодарской области