Pekanbaroe
Pekanbaroe (Indonesies: Nieu-Mark) is 'n stad in Indonesië op die Sumatra-eiland in die Riau-provinsie. Vanaf 1959 is Pekanbaroe die provinsiehoofstad.
Pekanbaroe | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Riau |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 446,5 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 tot 10 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2008) | 779.467 |
- Bevolkingsdigtheid | 1.311/vk km |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Herman Abdullah |
Amptelike webwerf | http://www.pekanbaru.go.id/ |
Vervoer
wysig- Pekanbaroe het 'n internasionale lughawe "Sultan Syarif Qassim II".
Buurte
wysigDie stad het 8 buurte/administratiewe distrikte (Indonesies: kecamatan):
- Bukit Raya
- Lima Puluh
- Pekanbaroe Kota
- Rumbai
- Sail
- Senapelan
- Sukajadi
- Tampan