Pendulum (orkes)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Pendulum is 'n Australiese musiekgroep wat in 2002 in Perth, Australië gestig is deur Rob Swire, Gareth McGrillen, Paulus "El Hornet" Harding, Ben Mount, Peredur Ap Gwynedd, en KJ Sawka. Die groep is opvallend vir sy kenmerkende klank, die meng van elektroniese musiek met rockmusiek en dek 'n wye verskeidenheid genres.[1]
Pendulum | |
---|---|
Pendulum in 2007 | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Perth (Australië) |
Genres | Elektroniese musiek, Rockmusiek |
Jare aktief | 2002 — hede |
Assosiasies | The Prodigy |
Lede | Rob Swire Gareth McGrillen Paul "El Hornet" Harding Ben Mount Peredur ap Gwynedd KJ Sawka |
Diskografie
wysig- Hold Your Colour (2005)
- In Silico (2008)
- Immersion (2010)
Verwysings
wysig- ↑ "Pendulum Interview". AntiMusic.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2019. Besoek op 18 Desember 2015.