Pepyn van Vermandois
Frankiese adelike
Pepyn II (Frans: Pépin; gebore omstreeks 817; sterf ná 850) was die Graaf van Vermandois, heer van Senlis, Péronne, en Saint Quentin. Hy was die seun van Koning Bernard van Italië ('n kleinseun van Karel die Grote) en sy Koningin, Cunigunda van Laon.[1] Na die dood van Keiser Lodewyk die Vrome het hy Keiser Lothar ondersteun, ten spyte daarvan dat hy getrouheid gesweer het aan Karel II die Kale.
Pepyn II Quentin de Vermandois, Comte de Senlis, Comte de Peronne & Comte de St. Quentin Frans: Pépin | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | omstreeks 817 |
Sterf | omstreeks 850 |
Kind(ers) | Bernard II, Graaf van Laon Pepyn III, Graaf van Vermandois Herbert I, Graaf van Vermandois Cunigunda? |
Die identiteit van Pepyn se vrou is onbekend; maar hulle kinders was:
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 McKitterick 1999, p. 360-361.
Bron
wysig- McKitterick, Rosamond (1999). The Frankish Kingdoms under the Carolingians. Pearson Education Limited.