Persiese Wikipedia

Persiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-fa.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Persies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Desember 2003
Huidige status Aktief
URL fa.wikipedia.org

Die Persiese Wikipedia is die Persiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die Wikipedia is in Desember 2003 begin. Dit beskik tans oor 947 640 artikels, en is die 19de grootste Wikipedia.

VoorbeeldWysig

Eksterne skakelsWysig