Pestsjanoje (Astrachan-oblast)
Pestsjanoje (Russies: Песчаное) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Liman Stedelike Munisipaliteit van die gelyknamige rajon behoort. Dit lê 8 kilometer noordoos van die rajon se setel, Liman. Pestsjanoje is deur Kalmikiërs gestig en het oorspronklik 'n ander naam, Gachota, gehad.
Pestsjanoje Песчаное | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°48′29″N 47°19′39″O / 45.80806°N 47.32750°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Liman |
Bevolking | |
• Totaal | 376 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416404 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2002 het Pestsjanoje 516 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2002 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 363 | 70,3% |
Tsjetsjniërs | 94 | 18,2% |
Kasakke | 34 | 6,6% |
Dargine | 9 | 1,7% |
Koreane | 8 | 1,5% |
Nogais | 4 | 0,8% |
Oekraïners | 4 | 0,8% |
Totaal | 516 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2002 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.