Petah Tikva
Petah Tikva, Hebreeus: פתח תקווה , Arabies: بتاح تكفا , is 'n Israelse stad in die Sentrale distrik met 'n bevolking van sowat 240 000 in 2017.
Petah Tikva פתח תקווה بتاح تكفا | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die stad | |
Koördinate: 32°05′N 34°53′O / 32.083°N 34.883°O | |
Land | Israel |
Distrik | Sentrale |
Stigting | 1878 |
Regering | |
• Burgemeester | Rami Greenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 35,868 km2 (13,849 vk. myl) |
Hoogte | 15 m (49 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 240 357 |
• Digtheid | 6 700/km2 (17 000/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (IST) |
• Somertyd | UTC+3 (IDT) |
Webwerf | petah-tikva.muni.il |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Petah Tikva.
- Amptelike webwerf Geargiveer 26 Julie 2010 op Wayback Machine