Peter Snell

'n Nieu-Seelandse atleet
Olimpiese Spele 1964

Sir Peter George Snell (17 Desember 1938 – 12 Desember 2019) was 'n Nieu-Seelandse middelafstandatleet.[1] Hy het drie Olimpiese goue medaljes verower en word in 1964 die enigste atleet sedert 1920 om goud in die 800 en 1 500 meterwedlope te wen.[2] Hy het ook vyf wêreldrekords opgestel.

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig