Phil Leeds
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Phil Leeds (6 April 1916 – 16 Augustus 1998) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rosemary's Baby (1968), History of the World: Part I (1981), Ghost (1990), en Frankie and Johnny (1991).
Phil Leeds | |
Geboorte | 6 April 1916 |
---|---|
Sterfte | 16 Augustus 1998 (op 82) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1968: Rosemary's Baby
- 1976: Won Ton Ton: The Dog Who Saved Hollywood
- 1981: History of the World: Part I
- 1990: Ghost
- 1991: Frankie and Johnny
Televisiereekse
wysig- 1949: Front Row Center
- 1995: Double Rush
Televisierolprente
wysig- 1960: Rosie
- 1979: Featherstone's Nest
Video's
wysig- 2000: Rosemary's Baby: A Retrospective