Philip van Staden
Suid-Afrikaanse politikus
Philip van Staden (gebore 5 Desember 1975) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Vryheidsfront Plus.[1]
Philip van Staden | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 Mei 2019 | |
Persoonlike besonderhede
| |
---|---|
Gebore | Philippus Adriaan van Staden 5 Desember 1975 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Politieke party | Vryheidsfront Plus |
Politieke loopbaan
wysigVan Staden het in verskeie komitees in die Gauteng provinsiale wetgewer gedien van 2014 tot 2019. Hy was eerste geplaas op die VF Plus se Gauteng-streekslys vir die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019. Hy is op 22 Mei 2019 as 'n parlementslid ingehuldig.[2]
Verwysings
wysig- ↑ 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily. News24. URL besoek op 2020-10-04.
- ↑ Philip van Staden. People's Assembly. URL besoek op 2021-01-30.