Philippi
Philippi is 'n township in Kaapstad, Wes-Kaap. Volgens die 2011-sensus het Philippi 'n bevolking van 200 603 gehad.[1]
Philippi | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 34°1′S 18°33′O / 34.017°S 18.550°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Stad Kaapstad |
Oppervlak | |
• Totaal | 47,96 km2 (18,52 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 200 603[1] |
• Digtheid | 4 200/km2 (11 000/vk. myl) |
Tydsone | SAST |
Misdaad
wysigOp Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Philippi ontplooi om hoë vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.[2][3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Hoofplek Philippi 2011-sensus
- ↑ "South Africa is deploying the army to fight crime – here's how the murder rate compares to an actual war zone". BusinessTech (in Engels). 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Desember 2019. Besoek op 12 Julie 2019.
- ↑ "Weermag in Wes-Kaap 'goeie korttermynoplossing'". Maroela Media. 19 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 19 Junie 2019.