Phraya Phahon Phonphayuhasena
Phraya Phahon Phonphayuhasena (Thai: พระยาพหลพลพยุหเสนา, Thai uitspraak: [pʰrá.jaː.pʰá.hǒn.pʰon.pʰá.jú.hà.sě.naː]), 29 Maart 1887 - 14 Februarie 1947), kort Phraya Phahon, gebore as Phot Phahonyothin (Thai: พจน์ พหลโยธิน), was 'n Thaise militêre leier en politikus. Hy het die tweede premier van Siam geword in 1933 nadat hy sy voorganger in 'n staatsgreep vervang het. Hy het in 1938 afgetree nadat hy vyf jaar as premier gedien het.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Phraya Phahon Phonphayuhasena.