Phu Quoc
Phu Quoc (Viëtnamees: Phú Quốc) is 'n Viëtnamese eiland. Dit is die grootste eiland van Viëtnam en is in die Golf van Thailand in die suidweste van Viëtnam geleë. Daar is ook 'n paar kleiner eilandjies. Administratief dit is 'n distrik van die Kiên Giang. Daar woon 93 000 mense op die eiland se 574 vierkante kilometer. Die eiland is 'n gewilde toeristebestemming met pragtige strande en 'n gematigde klimaat reg deur die jaar. Die Lughawe Phu Quoc is op die hoofeilande geleë.
Phu Quoc Inheemse naam: Phú Quốc | |
---|---|
Lugbeeld van Phu Quoc | |
Geografie
| |
Ligging | Golf van Thailand, Suid-Chinese See |
Koördinate | 10°13′44″N 103°57′26″O / 10.22889°N 103.95722°O
|
Oppervlakte | 585 vk km |
Hoogste punt | Mont Chúa 603 |
Administrasie | |
Viëtnam | |
Provinsie | Kiên Giang
|
Demografie | |
Bevolking | 84 000
|
Bevolkingsgroepe | Viëtnamese (100%) |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Phu Quoc.