Piet van der Merwe
Pieter Willem van der Merwe (18 Februarie 1897, Standerton – 22 Maart 1980, aldaar)[1] was bekend daarvoor dat hy 'n groot rol in die bou van die brug oor die Hartbeespoortdam gespeel het. Hy was ook bekend daarvoor dat hy 'n groot aantal perde besit het wat in die laat 1910's en vroeë 1920's in Suid-Afrika aan perdewedrenne deelgeneem het. Sy seun, Hennie van der Merwe, was een van die jokkies op hierdie perde.
Piet van der Merwe | |
---|---|
Gebore | 18 Februarie 1897 Standerton, Transvaal |
Sterf | 22 Maart 1980 (op 83) Standerton, Transvaal, Suid-Afrika |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Bekend vir | Renperdeteler |
Eggenoot | Johanna van der Merwe |
Kinders | 1. Hendrik Johannes van der Merwe (jokkie) 2. Fransina Berandina Van Niekerk 3. Andries Petrus van der Merwe 4. Gerbrecht Johanna Elizabeth Muller 5. Pieter Willem van der Merwe |
Ouer(s) | 1. Hendrik Johannes van der Merwe 2. Gerbrecht Johanna Elizabeth Botha |
Verwysings
wysig- ↑ Van der Merwe, Pieter Willem (1920). "FamilySearch". FamilySearch.