Pieter Naudé
Pieter Daniël Naudé (gebore 11 Junie 1968) is 'n Afrikaanse sanger. Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee.
Pieter Naudé | |
---|---|
Geboortenaam | Pieter Daniël Naudé |
Gebore | 11 Junie 1968 Windhoek, Namibië |
Oorsprong | Namibië |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2003 - nou |
Etikette | Maroela, Select |
Webwerf | pieternaude.co.za |
Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibië gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoërskool Windhoek. In 1995 trou hy met Ester. Saam het hulle twee dogters, Daelle en Sunita.
Sy suster, Juanita du Plessis, is ook 'n sanger in eie reg.[1]
Diskografie
wysigVerwysings
wysig- ↑ Juanite se boet kán, Beeld, 21 Maart 2006.