Pieter Smith (gebore op 19 Augustus 1975 in Potchefstroom) is 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler. Sy debuutalbum, Alles wat gejaagd is, is in 2001 uitgegee.

Pieter Smith
Img-20190905-wa0033-640x427.jpg
Agtergrondinligting
Gebore19 Augustus 1975 (1975-08-19) (44 jaar oud)
Potchefstroom, Suid-Afrika
Beroep(e)Musikant
EtiketteRAMKAT, EMI, FANTASIA
Webwerfpietersmith.co.za

DiskografieWysig

  • Niemand Soos Jy/Spooknote 2CD, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • Niemand Soos Jy, 2008 RAMKAT MUSIEK
  • 'n Aand In Junie@Firkin DVD, EMI
  • Die Een, 2005 EMI
  • LIVE, 2003 EMI
  • Man Op Die Maan, 2003 EMI
  • Rooikar, 2002 FANTASIA
  • Alles wat gejaagd is, 2001 GPS

VerwysingsWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig