Piramideskema
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
'n Piramideskema is 'n nie-volhoubare besigheidsmodel. Dit is die uitruil van geld wat hoofsaaklik vir ander mense wat hoër op die skema is. Daar word gewoonlik geen dienste of produkte gelewer nie, en is onwettig in verskeie lande. Piramideskemas bestaan al vir meer as 'n eeu.
Die hele idee agter elke skema is dat die individu net een betaling hoef te maak. Daar word aan hul belowe dat hulle uitstekende voordele van ander mense gaan uitkry as 'n beloning. 'n Algemene voorbeeld is dat daar 'n aanbod is om vir 'n bedrag, die teikenpersoon in staat te stel om dieselfde aanbod aan ander mense te verkoop. Elke verkoop sluit 'n bedrag aan die oorspronklike verkoper in.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Piramideskema.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir piramideskema.