Plaatetiket

(Aangestuur vanaf Plate-etiket)

'n Plaatetiket is 'n handelsmerk of handelsnaam wat musiekopnames en musiekvideo's vervaardig en bemark.

Daar is talle klein onafhanklike plaatetikette, maar sedert 2012 word die wêreldwye mark deur drie reuse oorheers: Universal, Sony Music Entertainment en Warner Music Group.