Plectrum
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie. Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg. |
Plectrum is 'n aanlyn vermaaklikheidsblad wat spesifiek verslaggewing doen oor onafhanklike kunstenaars. Dit is op 15 Mei 2019 gestig en het reeds verslag gedoen oor talle kunstenaars in die Afrikaanse sowel as die internasionale mark.
Plectrum | |
---|---|
URL | https://www.plectrummusiek.co.za |
Soort webwerf | Vermaak |
Beskikbare tale | Afrikaans |
Gelanseer | 15 Mei 2019 |
Huidige status | Aktief |
Plectrum is op die been gebring deur Frikkie van Biljon en Karin Venter.