Poldnewoje
Poldnewoje (Russies: Полдневое) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Obraztsowo-Trawino Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit in die Wolga-rivierdelta geleë. Dit lê op 'n klein eiland tussen die Poldnewaja- en Wolgariviere 55 kilometer suidwes van Astrachan se middestad.
Poldnewoje Полдневое | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°51′11″N 47°57′22″O / 45.85306°N 47.95611°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 1 097 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416332 |
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "middag".
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Poldnewoje 1 046 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 30 Julie 2023.