Porvoo (Fins: [ˈporʋoː]; Sweeds Borgå) is 'n stad (en hoofstad van gewes Oos-Uusimaa) in Suid-Finland met sowat 51 200 inwoners.

Porvoo
Borgå

Kaart Wapen
Vlag
 Land Finland
 Provinsie Suid-Finland
 Administratiewe gewes Oos-Uusimaa
 Koördinate 60°23′40″N 25°39′50″O / 60.39444°N 25.66389°O / 60.39444; 25.66389
 Stigting 1347
 Stadstatus 1380
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 139,81 vk km
 - waarvan land 654,70 vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Januarie 2022) 51 247
 - Bevolkingsdigtheid 78,29/vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Stadsdirekteur Jukka-Pekka Ujula
 Amptelike Webwerf porvoo.fi

Beelde van Porvoo

wysig

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig